News

“Ek is verheug om te deel die samewerkende pogings tussen die Suid-Afrikaanse polisiediens en ons Stad se direktoraat vir ...
Dít is die afleiding wat gemaak kan word nadat die president van Safa Wes-Kaap, Tankiso Modipa, Dinsdagaand regstreeks op dié ...
MOTORISTE moet verantwoordelikheid die komende Paasnaweek aan die dag lê.Dit was die boodskap van die die ...
HY HET gelieg want hy was bang om weer ge-torture te word. Dit is Jacquen “Boeta” Appollis se verweer oor hoekom hy glo ...
ANGUS McKenzie, die raadslid vir Bonteheuwel, vra inwoners om uit te praat en saam te staan teen gangsters in hul area. Dié ...
DIE polisie in die Noord-Kaap sê hy neem kennis van ’n video-greep wat op sosiale mediaplatforms sirkuleer waarin polisielede ...
VYF mans van Pofadder inn die Noord-Kaap gaan lank mang vir die verkragting van ’n negejarige dogtertjie. Die jong kind is wees gelaat ná die afsterwe van haar ma en ouma en is tussen 2017 en 2020 deu ...
DIE Oudtshoorn-polisie het ’n verdagte voertuig agterna gesit wat gelei tot die konfiskering van dwelms met ’n geskatte straatwaarde van R97 000. Vier verdagtes is in aanhouding. Gister, omstreeks ...
DRIE mense is die afgelope naweek in Eersterivier, in wat glo bendeverwante skietvoorvalle was, doodgeskiet. In die eerste voorval is ’n 18-jarige Saterdag omstreeks 14:15 in Pinetreeweg, Rosedale ...
VIR die tiende seisoen van kykNET se gewilde kos reality show, Kokkedoor, trek die program nie net ’n ander voorskoot aan nie, maar kry dit ook twee nuwe beoordelaars. In sy volgende gedaante gaan die ...
DIE FW de Klerk-stigting sê die verskille in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) het die “diep verdeeldheid” binne die Nasionale Vergadering beklemtoon. Dit kom nadat die nasionale begroting in ...